bethel self catering accommodation george south africa logo 

Book Your Holiday Now

044-873-5280 or 083-245-3839 



MOSSELBAAI:


  • WATERWORLD - 044-6928430
    R40PP FOR 2 HOURS & INDOOR HEATED POOL R12 PP FOR 2 HOURS
    (‘N ABSOLUTE MOET OF JY KINDERS HET OF NET JONK VAN GEES IS – FABULOUS)  DIT IS BY DIAZ STRAND.  BAIE BETER OPSIE AS DIE WATERWURM BY HBOS.  ALLES IS BYMEKAAR2.  DAAR IS STUKKA, LAZY RIVER, SUPER TUBE, MULTILANE RACER.  HULLE IS OOP VANAF 8:00 TOT 20:00.


  • SHARK DIVING - 044-691379
    www.sharkafrica.co.za
    (Ek moet dit blykbaar die Desember trotseer)





GROOTBRAKRIVIER


  • DE DEKKE - 044-6202531
    As jy hou van langarm



GEORGE:



  • JUKANI:  (WILDLIFE RANCH & CARE CENTRE) - JURG:  0834445216 / KAREN:  0827857713 / IAN:  0723774506

  • GARDEN ROUTE BOTANICAL GARDEN
    Caledon straat, George.  Jy kan van daar die Outeniqua Berg uitstap.

  • KAAIMANS GROTTO RESTAURANT - 044-8771001

  • SILVER LILY BOERENKAAS (DUTCH FARM CHEESE) - 044-8707424
    Hulle wys jou hoe maak hulle “Heidi” se kaas

  • REDBERRY FARM - 044-8707123 / 0832777421
    Hier gaan jy in die veld in en pluk jou eie aarbeie.

  • SCENIC FLIGHTS - 044-8736259 / 0832994973

  • OUTENIQUA ADVENTURE TOURS - 044-8711470 / 0827862144

  • BIKE ABOUT - 044-8770567 / 0723872260
    www.bikeabout.co.za
    (Daar is 5 dag adventure toere, dag trips en net om ‘n fiets te huur om Wildersnis se mooi Strand of die Outeniqua Berge te gaan verken)

  • PAINTBALL GAMES - 044-8741238 / 0825664202


OUDTSHOORN


  • BUFFELSDRIFT GAME LODGE - TEL:  044-2720106
    www.bgamelodge.co.za
    (As jy baie geld het en jou vrou wil bederf vat jy haar vir 1 nag hierheen. Ongelooflik)

  • CANGO CAVES - 044-2727410
    www.cangocaves.co.za


  • WILGEWANDEL - 044-2728119
    www.wilgewandel.co.za
    ‘n MOET as jy kiddies het.  Camel rides, Bumper Boats, Donkey Cart rides, Fantasy Forest, Animals to Feed, Curios & Gifts, Restaurant.

  • CANGO WILDLIFE RANCH - 044-2725593
    www.cango.co.za
    (Krokkodille, luipers, slange, curio shop en restaurant)

  • LUGBALON RY:  DIT IS ONGELOOFLIK, EK SAL DIE BESONDERHEDE VIR JOU GEE AS JY DIT WIL Hê.



KNYSNA









  • BHEJANE ADVENTURES - 044-5359257
    www.bhejane.com
    (Discover the secrets of the Knysna Forest)




Copyright © 2011 Bethel B&B and self catering accommodation  - All Rights Reserved

Designed, SEO and Hosting by FindULocal